Previous
Next
29 September 2022 29 September - 1 Oktober

Die Tulbagh-skou is die oudste deurlopende skou in Suid-Afrika. Dis landbou-georiënteerd met die hoofbyeenkoms die perdekampioenskappe en die nasionale Friesperdkampioenskappe

Vind meer uit »
04 Oktober 2022 4 Oktober - 8 Oktober

Die Robertson-lenteskou sal weer op die Robertson-skougronde plaasvind en sluit in tentoonstellings met hoenders, perde ens. Met die goeie gesindheid

Vind meer uit »
12 Oktober 2022 08:00 - 17:00

Die Sauvignon Blanc SA Top-10-Kompetisie is die enigste kompetisie in Suid-Afrika spesifiek vir die Sauvignon blanc-kultivar. Die wenners word by

Vind meer uit »

Welkom by Landbouweekblad se digitale landboukalender

Vind hier uit watter boeredag, veiling, skou of ander landbougeleentheid binnekort naby jou plaasvind én adverteer ook jou eie geleentheid. 

VOLGENDE GELEENTHEDE

Tulbagh-skou

Die Tulbagh-skou is die oudste deurlopende skou in Suid-Afrika. Dis landbou-georiënteerd met die hoofbyeenkoms die perdekampioenskappe en die nasionale Friesperdkampioenskappe

Vind meer uit »

Robertson-lenteskou

Die Robertson-lenteskou sal weer op die Robertson-skougronde plaasvind en sluit in tentoonstellings met hoenders, perde ens. Met die goeie gesindheid

Vind meer uit »

Prysoorhandiging: Sauvignon Blanc SA Top-10

Die Sauvignon Blanc SA Top-10-Kompetisie is die enigste kompetisie in Suid-Afrika spesifiek vir die Sauvignon blanc-kultivar. Die wenners word by

Vind meer uit »

Villierdorpskou

Villiersdorp spog weer die jaar met sy jaarlikse tentoonstelling van vee. Kontak Villiersdorp. Johannie Barnard, 083 312 1476; skoongesig@breede.co.za vir

Vind meer uit »

Boerebemarkingsdag se losgoedveiling

11:00. 15 Oktober 2022 Veiling word aangebied by die Drukgang net buite Vivo. Verkoperskommissie van 5% is betaalbaar en 'n

Vind meer uit »

Prysoorhandiging, Landbouskrywers SA Xhariep-streek

Die Landbouskrywers SA-toekenningsgeleentheid, gee erkenning aan diegene wat poog om voedselsekerheid en landelike ekonomieë te verhoog. Prysoorhandiging, Landbouskrywers SA Xhariep-streek,

Vind meer uit »

Loeriesfonteinskou

Loeriesfonteinskou. Die jaarlikse Loerfonteinskou spog die jaar weer met sy tentoonstelling. Kontak Jannie Loots by 082 859 1439 of 027

Vind meer uit »

Malmesburyskou

Malmesburyskou se jaarlikse tentoonstelling. Kontak Karina Marais by 083 450 4560 of 022 482 3180 benleck@lantic.net vir meer inligting.

Vind meer uit »

Landbouskrywers SA nasionale eerbewyse

Landbouskrywers SA is 'n vrywillige, nie-winsgewende professionele vereniging wat die beeld en standaarde van landboujoernalistiek in Suid-Afrika bevorder.

Vind meer uit »

Sauvignon Blanc SA tegniese seminaar

Sauvignon Blanc SA bied 'n tegniese seminar aan wat all die tegniese aspekte van 'n blog dek. 'n Gereelde Sauvignon

Vind meer uit »