Week van Geleenthede
Oos-Kaap-boeredag
Aangebied deur Winston Land & Cattle Co. op die plaas Winston, Port Alfred. Tema: Progressive Farming for the Cattleman. Sprekers: Rowan Stretton, Frits van Oudtshoorn en dr. Tom Strydom.
Victoria-Wes-wildsfees & Duiwe Fly-Inn
KOM HOU SAAM WILDSFEES EN KUIER SAAM MET DIE KAROO EN SY MENSE Victoria-Wes-wildsfees is ‘n unieke fondsinsamelingsprojek deur die gemeenskap vir die gemeenskap. Die wildsfeesfonds word bestuur deur die KVB-gemeenskapsfondstrust, wat grootliks ondersteuning bied aan die plaaslike ouetehuis, Huis Frieda Kempen, asook die plaaslike privaat laerskool, Elior Akademie.
Familieboerdery-meesterklas
Landbouweekblad se Familieboerdery-meesterklas, aangebied deur Theo Vorster van Galileo Capital. Hierdie werksessie is geskoei op die topverkoperboek Suksesvolle Familieboerderye in Suid-Afrika, waar die ooreenkomste tussen van Suid-Afrika se voorste familieboerderye geïdentifiseer en bespreek word. Kaartjies beskikbaar op quicket.co.za (soek Landbouweekblad).
Royal Dormer- aanlyn veiling
Aanbod: 5 SP-Dormerramme; 15 SP-Dormerooie; 20 semenstrooitjies. Besigtiging in Bloemfontein. Aanlyn veiling, aangebied deur Meerkat aanlyn veilings.
Boeremusiekfees
Boeremusiekfees, aangebied deur die Naboomspruit-Vrouelandbou-unie, in samewerking met die bestuur van die Olifant Oase. Die dag skop om 09:00 af met verskeie boeremusiekorkeste wat deur die dag en aand gaan optree, asook stalletjies, eet- en drinkgoed en ander aktiwiteite. Die Vrouelandbou-unie van Naboomspruit sal vir aandete 'n heerlike bord boerekos om 17:00 (R150 p.p) bedien. […]
Maandag, Junie 10, 2024
No events on this day.
Dinsdag, Junie 11, 2024
No events on this day.
Woensdag, Junie 12, 2024
No events on this day.
Donderdag, Junie 13, 2024
No events on this day.
Vrydag, Junie 14, 2024
No events on this day.
Saterdag, Junie 15, 2024
No events on this day.
Sondag, Junie 16, 2024
No events on this day.
