BLWK Jack Human-week 2022
Konferensie oor bewaringslandbou aangebied deur BLWK en die Soil Health Support Centre Tema: Bewaringslandbou – waardetoevoeging deur ervaring en navorsing
Opleiding: Leer die onderwyser
Leer die onderwyser is ‘n internasionale aanvaarde opleidingskursus vir permakultuur-onderwysers en volg ‘n aangepasde kurrikulum deur Rosemary Morrow en word
SACTA-inligtingsessie
Die Suid-Afrikaanse Kultivar-en-Tegnologie-Agentskap (SACTA), se inligting-sessie, word op 2 Augustus om 10:00 virtueel aangebied. Stuur ‘n e-pos na sarie@llagri.co.za vir
Trifecta Simbra-Produksieveiling
Aanlyn met SwiftVEEDie Trifecta Simbra Groep Produksieveiling vind plaas op 02 Augustus om 11:00 by die Plaas Holfontein in Carltonville, sowel as
Schyff Beefmasters en Voerkraal-produksieveiling
Aanlyn met SwiftVEEDie Schyff Beefmasters en voerkraal-produksieveiling vind plaas op 02 Augustus om 11:00 by Rietfontein in Bultfontein, sowel as aanlyn met
Harmony Brangus Jaarlikse Produksie-uitverkoping
Aanlyn met SwiftVEEDie Harmony Brangus Jaarlikse Produksie-uitverkoping vind plaas op 02 Augustus om 12:00 by die plaas Harmony Brangus in KwaZulu-Natal, sowel