Loading view.
Heeldag
Featured
Sitrusnavorsingsimposium
Champagne Sports Resort, Drakensberg Central Drakensberg, Kwazulu Natal, WintertonDie 11de sitrusnavorsingsimposium word gehou by die Champagne Sports Resort in die Drakensberge vanaf Sondag, 21 Augustus 2022 tot Woensdagaand,
Featured
Wagyu-kongres
Dié Wagyu-kongres sal van 24-26 Augustus op Allee Bleue-wynlandgoed, Franschhoek gehou word. Vir meer inligting kontak Charmaine Alberts by palberts@telkomsa.net.
George-landbouskou
Die George-landbouskou word elke jaar deur die Outeniqua-skougenootskap gereël. ‘n Verskeidenheid van vee sal verstoon word. Besoek https://www.facebook.com/georgelandbouskou/ vir meer
Pymat-veiling (aanlyn)
AanlynPymat-veiling (aanlyn) 25-27 Augustus 2022 Beskikbaar op die Wildswinkel App
Corbett Beefmasters Produksie-uitverkoping
Aanlyn met SwiftVEEAanbod: Beefmaster Registreer gratis vir die aanlyn-veiling by: https://auctions.swiftvee.com/#!/auctionDetails/5372