Previous
Next

Heeldag
Featured Featured

Wagyu-kongres

Dié Wagyu-kongres sal van 24-26 Augustus op Allee Bleue-wynlandgoed, Franschhoek gehou word. Vir meer inligting kontak Charmaine Alberts by palberts@telkomsa.net.

Deurlopend

George-landbouskou

Die George-landbouskou word elke jaar deur die Outeniqua-skougenootskap gereël. ‘n Verskeidenheid van vee sal verstoon word. Besoek https://www.facebook.com/georgelandbouskou/ vir meer

Pymat-veiling (aanlyn)

Aanlyn

Pymat-veiling (aanlyn) 25-27 Augustus 2022 Beskikbaar op die Wildswinkel App

Featured Featured

Porterville-skou

Jaarlikse landbouproduksie tentoonstelling in Porterville. Die skou spog met die mooiste perdeskou, kom en geniet dit saam ons.

Elite Veiling Bosvelder-studiegroep

Aanlyn met SwiftVEE

Aanbod: 200 Ooie | 20 Ramme Registreer gratis vir die aanlyn-veiling by: https://auctions.swiftvee.com/#!/auctionDetails/5122

Nylsvlei-wildsveiling

Aanlyn met SwiftVEE

Aanbod: Wild Registreer gratis vir die aanlyn-veiling by: https://auctions.swiftvee.com/#!/auctionDetails/5553