Previous
Next

Heeldag

Opleiding: Sampioensubstraatontwerp

Opleiding oor sampioensubstraatontwerp en -verbouing word aangebied vir entrepreneurs. Kontak registration@mushroomacademy.com per e-pos vir meer inligting.

Suid-Afrikaanse Boerboeltelersverenigingskou

Die Suid-Afrikaanse Boerboeltelersvereniging skou (SABBS) op Mistico, Paarl vind vanjaar op 4-5 November plaas. SABBS is verantwoordelik vir die standaarde