Voldag

Opleiding: Wolklassering

Aangebied deur die Skaap-en-wolakademie vir Suider-Afrika (Swasa) by Hoër Landbouskool Marlow, Cradock. Kontak Giepie Calldo by 082 772 4541, per e-pos: giepie@rfid-experts.co.za of Antonie Geyer by 082 653 3255, geyerac@i3a.co.za […]

26ste Karoo Kalahari Meatmaster-veiling

Aanlyn met SwiftVEE

Aanbod: 60 Ramme | 100 Ooie Registreer gratis vir die aanlyn-veiling by: https://auctions.swiftvee.com/auctions/26ste-karoo-kalahari-meatmaster-veiling-mga/lots/1a-pxaK

Bendito Bonsmara se 1ste produksieveiling

Aanlyn met SwiftVEE

Aanbod: 16 Bulle | 150 Vroulike Diere in alle Produksiestadiums Registreer gratis vir die aanlyn-veiling by: https://auctions.swiftvee.com/auctions/bendito-bonsmara-1ste-produksieveiling-Y5G