Previous slide
Next slide

Heeldag

Opleiding: Wolklassering

Aangebied deur die Skaap-en-wolakademie vir Suider-Afrika (Swasa) by Hoër Landbouskool Marlow, Cradock. Kontak Giepie Calldo by 082 772 4541, per

Opleiding: Sampioensubstraatontwerp

Sampioensubstraatontwerp, -verbouing, bemarking en sakebeplanning op kommersiële skaal, aangebied deur SA Gourmet-sampioenakademie. Kontak Adriaan Smit by 082 749 8553 of

Adelaide Goat Sale

Aanlyn met SwiftVEE

Aanbod 1400 Boerbok Kapaters | 300 Boerbok Ooie/Bokkies | 350 Boerbokooie | 200 Angoras Registreer gratis vir die aanlyn-veiling by: