Voldag
Featured Gewilde

Poggenpoel Molopo Bonsmaras

Noordkaap Lewendehawe-veilingslokaal Stella

19e produksieveiling van Poggenpoel Molopo Bonsmaras. 200 kommersiële vroulike diere in alle produksiestadia, 10 uitsoek-stoetkoei en 80 bulle word aangebied.