Voldag
Featured Featured

Familieboerdery-meesterklas

Middelburg Mpumalanga

Landbouweekblad se Familieboerdery-meesterklas, aangebied deur Theo Vorster van Galileo Capital. Hierdie werksessie is geskoei op die topverkoperboek Suksesvolle Familieboerderye in Suid-Afrika, waar die ooreenkomste tussen van Suid-Afrika se voorste familieboerderye […]

Royal Dormer- aanlyn veiling

Aanbod: 5 SP-Dormerramme; 15 SP-Dormerooie; 20 semenstrooitjies. Besigtiging in Bloemfontein. Aanlyn veiling, aangebied deur Meerkat aanlyn veilings.

Featured Featured

Victoria-Wes-wildsfees & Duiwe Fly-Inn

Victoria-Wes-skouterrein Victoria-Wes

KOM HOU SAAM WILDSFEES EN KUIER SAAM MET DIE KAROO EN SY MENSE Victoria-Wes-wildsfees is ‘n unieke fondsinsamelingsprojek deur die gemeenskap vir die gemeenskap. Die wildsfeesfonds word bestuur deur die KVB-gemeenskapsfondstrust, […]