Voldag
Featured Featured

Victoria-Wes-wildsfees & Duiwe Fly-Inn

Victoria-Wes-skouterrein Victoria-Wes

KOM HOU SAAM WILDSFEES EN KUIER SAAM MET DIE KAROO EN SY MENSE Victoria-Wes-wildsfees is ‘n unieke fondsinsamelingsprojek deur die gemeenskap vir die gemeenskap. Die wildsfeesfonds word bestuur deur die KVB-gemeenskapsfondstrust, […]

Featured Featured

Boeremusiekfees

Naboomspruit

Boeremusiekfees, aangebied deur die Naboomspruit-Vrouelandbou-unie, in samewerking met die bestuur van die Olifant Oase. Die dag skop om 09:00 af met verskeie boeremusiekorkeste wat deur die dag en aand gaan […]