7 geleenthede found.
Voldag
Featured
Victoria-Wes-wildsfees & Duiwe Fly-Inn
Victoria-Wes-skouterrein Victoria-WesKOM HOU SAAM WILDSFEES EN KUIER SAAM MET DIE KAROO EN SY MENSE Victoria-Wes-wildsfees is ‘n unieke fondsinsamelingsprojek deur die gemeenskap vir die gemeenskap. Die wildsfeesfonds word bestuur deur die KVB-gemeenskapsfondstrust, […]
Karoo-winterwolfees
Middelburg Mpumalanga
Featured
Boeremusiekfees
NaboomspruitBoeremusiekfees, aangebied deur die Naboomspruit-Vrouelandbou-unie, in samewerking met die bestuur van die Olifant Oase. Die dag skop om 09:00 af met verskeie boeremusiekorkeste wat deur die dag en aand gaan […]