Voldag
Featured Gewilde

Negende wêreldkongres oor bewaringslandbou

CTICC Convention Square, 1 Lower Long Street,, Cape Town

Aangebied deur John Deere, Landbouweekblad en die Wes-Kaapse departement van landbou. Talle topsprekers oor hoe bewaringslandbou die landbou se veerkragtigheid kan versterk

Featured Gewilde

Siektebeheer: beginsels en praktyke

Aanlyn en in persoon

Aangebied deur Stellenbosch-universiteit. Aanlyn en in persoon. Aanbieders: Bekker Wessels, Gideon van Zyl, prof. Johan Burger, Philip Rebel, prof. Adele Mcleod. Hierdie kortkursus dek die basiese beginsels en praktyke van […]