

23ste Overvaal Ile de France Klubveiling
06
Augustus
2022
Die 23ste Overvaal Ile de France Klubveiling vind plaas op 06 Augustus om 11:00 by die Ottosdal Skougronde, sowel as aanlyn met SwiftVEE.
Aanbod: 50 Geregistreerde Ramme | 90 Geregistreerde Ooie | 250 Kommersiële Ooie
Registreer gratis vir die aanlyn-veiling by: https://auctions.swiftvee.com/#!/auctionDetails/5463