Laai Geleenthedee

« Alle Geleenthede

  • Hierdie geleentheid is al verby

4de jaarlikse Turksvyfees

1 Februarie

Die fees word gehou ter viering van hierdie wonderplant.
As een van die vinnigste groeiende landboufeeste in Suid-Afrika beoog ons om meer huidige en voornemende turksvyboere by die fees in 2025 te hê. In die verlede het ons demonstrasies deur turksvyboere en kort lesings deur UV-akademici gehad. Ons hoop om in 2025 meer van dieselfde te doen en die fees uit te brei.

Besonderhede

  • Datum: 1 Februarie
  • Kategorie:

Organiseerder

Plek