Previous
Next

Laai Geleenthedee

Politieke, ekonomiese en landboumarkvooruitsigte

04 Februarie 2021

Woon die landbouwebinaar by waar die volgende onderwerpe bespreek sal word:
Gaan die ANC skeur en staatsondernemings bankrot gaan: Implikasies? Theo Venter, politieke analis, bespreek.
Mislukte staat: Wat kan die ekonomiese gevolge wees? Prof Jannie Rossouw van die Wits-besigheidskool verduidelik.
Prof Johan Willemse sal ook oor graan en veemarkvooruitsigte gesels.

Vir registrasie, stuur ‘n e-pos na marlene@ jomar.co.za of kontak 0833818011. Besoek https://www.magriet.co/landbou vir meer inligting.

Deel die geleentheid

  • Hierdie geleentheid is al verby

Besonderhede

Datum:
4 Februarie 2021
Tyd:
14:00 - 16:00
Koste:
R165
Kategorie:
Webwerf:
https://www.magriet.co/landbou