

Aanlynveiling: Plase in Hertzogville-omgewing
14
Julie
2020
-
16
Julie
2020
Verskeie plase in die Hertzogville-omgewing, ideaal vir weiding en gewasse soos mielies en sonneblomme, word deur Van’s Auctioneers opgeveil. Kontak René Fourie by 010 040 7346. Klik hier vir meer inligting.