

Africa Agri Tech-konferensie
22
Junie
2021
-
24
Junie
2021
Die programfokus van dié driedagkonferensie is op winsgewendheid, die benutting van tegnologie en ‘n analise van watter tegnologie om te gebruik vir ekonomiese impak. Tydens die konferensie sal daar ook gekyk word na die rol van vroue in die landbou, innovasie in nuwe besighede, landbouopleiding en -werkswinkels.