Previous slide
Next slide

Laai Geleenthedee

Africa Agri Tech – Verken volgendegenerasie-landbou

14 Maart 2023 - 16 Maart 2023

Africa Agri Tech-konferensie-en-uitstalling is daaraan toegewy om die Suider-Afrikaanse landbou-, wetenskap- en tegnologiegemeenskappe te verbind by een geleentheid wat oor drie dae aangebied word. Die geleentheid het ten doel om uitsonderlike insigte te lewer, tesame met die beste aanbieders en verskaffers; die verkenning van wêreldneigings en vooruitgang in landbouwetenskap, tegnologie en innovasie; en die voordele wat dit in die toekoms vir die landbou-ekostelsel sal inhou. Die geleentheid bestaan uit ‘n driedaagse hoofkonferensie, uitstalling-skouvloer en gegroepeerde geleenthede, insluitend: Vroue in die landbou, innovasie-uitdaging, aanvangspraatjies vir waagkapitaliste, buitelandse handel-sitkamer, hibriede geleentheid-aanbieding, landboubedryf-prestasietoekennings en Suid-Afrika se eerste Landbousaal van Roem. Besoek https://africa-agri.co.za/ vir meer inligting.

Deel die geleentheid

  • Hierdie geleentheid is al verby

Besonderhede

Begin:
14 Maart @ 08:00
Einde:
16 Maart @ 17:00
Kategorie: