
Afrika-byeboerdery-simposium
21
Maart
2023
-
24
Maart
2023
Apimondia, die nie-regeringsorganisasie wat byeboere, verskaffers van toerusting en wetenskaplikes in veld van bye verteenwoordig hou sy Afrika-simposium in Durban.
Daar is nog net ‘n paar dae oor om te registreer vir die Afrika Apimondia Simposium wat van 21 tot 24 Maart by die Internasionale Konvensiesentrum in Durban gehou word. Belangstellendes kan registreer deur die webwerf: https://www.apimondiaafrica2023.org.za/registration/ te besoek. Registrasies sluit 15 Februarie.