

Afrika Energie-indaba
03
Maart
2020
-
04
Maart
2020
Moderne, bekostigbare, betroubare en volhoubare energie is krities belangrik vir ekonomiese groei en die verskaffing van toegang to moderne energie dra in ‘n groot mate by tot beter gesondheidsorg, opvoedigin en ontwikkel ekonomiese geleenthede in Afrika. Die Afrika Energie-indaba bied ‘n jaarlikse program wat energiebeleid op die kontinent beïnvloed. E-pos: info@energyindaba.co.za, 011 463 9184.