AG Bonsmara se praktiese boeredag
14 Augustus
Die dag sluit 5 insiggewende aanbiedings en uitstallings in, asook ’n besigtiging van 1 000 beeste.
Sprekers:
1. Paul van Niekerk
2. Frans Odendaal
3. Stephan Cronje
4. Dr. Rikus van Rensburg
5. Arthur de Villiers
Toegang gratis.
Kom deel in die kennis van boere en geniet die beeste. Ons sien uit om jou daar te verwelkom.

