
Agbiz-graansimposium
04
September
2023
-
07
September
2023
Skakel in en neem deel aan Agbiz se jaarlikse Graansimposium wat weer vanjaar virtueel sal plaasvind. Vir navrae kontak 012 807 3002 of per e-pos annelien@agbizgrain.co.za vir meer inligting.