

Agbiz-graansimposium
23
September
2021
Neem deel aan toonaangewende gesprekke oor kernkwessies in die graanopberging- en hanteringsektor. Sien die oplossings wat tegnologie en innovasie kan bied. Registreer nou vir die virtuele Agbiz Graansimposium 2021.