Laai Geleenthedee

« Alle Geleenthede

  • Hierdie geleentheid is al verby

Agbiz se graan-en-oliesaad-waardekettingsimposium

4 September 2023 - 8 September 2023

Sluit aan by Agbiz se graan-en-oliesaad-waardekettingsimposium wat besprekings sal insluit oor hoe om winsgewend te boer, asook ‘n prioriteit vir belegging, die naspeurbaarheid van grane en oliesade om verbruikers se voedselveiligheidskwessies te akkommodeer. Vir meer inligting oor diè geleentheid, kontak Annelien Collins by annelien@agbizgrain.co.za.

Besonderhede

Begin:
4 September 2023
Einde:
8 September 2023
Kategorie:
Webwerf:
https://www.agbizgrain.co.za/