

Agri-inligtingsdag: Die Kooperasie en Glenconnor
07
Maart
2020
Agri-inligtingsdag van Die Kooperasie en die landbouvereniging Glenconnor. Sprekers sluit in Pierre Vercueil, Dawie Roodt, Theo de Jager en Norman Adami. Bywoning is gratis en sluit middagete in. Kontak: ecgma@telkomsa.net.