

Agri Wes-Kaap Santam Landbou Jongboer van die Jaar
19
Mei
2021
Die wenner van die kompetisie word op Woensdagaand 19 Mei tydens ‘n geleentheid in die Paarl aangekondig en lede van die publiek sal dit aanlyn kan volg. Die provinsiale wenner sal later vanjaar meeding om die nasionale titel van die Agri SA Toyota SA Jongboer van die Jaar.