Previous
Next

Laai Geleenthedee

ALS Beefmasters se 14de produksieveiling

20 Julie 2022

Die ALS Beefmasters se 14de produksieveiling vind plaas op 20 Julie om 11:00 op die plaas Lofdal, Ingogo in die Newcastle-distrik, sowel as aanlyn met SwiftVEE.

Aanbod: 35 Bulle | 160 Dragtige Koeie | 20 Dragtige Verse | 90 Oop Verse

Registreer gratis vir die aanlyn veiling by: https://auctions.swiftvee.com/#!/auctionDetails/4840

Deel die geleentheid

  • Hierdie geleentheid is al verby

Besonderhede

Datum:
20 Julie
Tyd:
11:00
Kategorie:
Webwerf:
https://auctions.swiftvee.com/#!/auctionDetails/4840

Plek

Aanlyn met SwiftVEE
Telefoon:
064 032 4839
View Plek Website

Organiseerder

SwiftVEE
Telefoon:
064 032 4839
E-pos:
hello@swiftvee.com
View Organiseerder Website