

ALZU Beefmasters: 14de produksieveiling
19
Julie
2022
Die ALZU Beefmasters se 14de produksieveiling vind plaas op 19 Julie om 11:00 in Middelburg, Mpumalanga, sowel as aanlyn met SwiftVEE.
Aanbod: 40 Stoetbulle | 50 Vroulike Diere
Registreer gratis vir die aanlyn-veiling by: https://auctions.swiftvee.com/#!/auctionDetails/5033