Previous
Next

Laai Geleenthedee

Beaufort-Wes-landbouskou

24 Maart 2022 - 26 Maart 2022

Beaufort-Wes-landbouskou sal vanjaar weer plaasvind. Kontak Anne-Marie van den Heever (stalletjies), 0605251161, abrits1@gmail.com; Amelia Nel (Hackneys, kleinvee en jeugskoustalletjies), 0829205962 vir meer inligting.

Deel die geleentheid

  • Hierdie geleentheid is al verby

Besonderhede

Begin:
24 Maart @ 08:00
Einde:
26 Maart @ 17:00
Kategorie: