Laai Geleenthedee

« Alle Geleenthede

  • Hierdie geleentheid is al verby

Beefmaster-genootskap se jaarvergadering

4 Julie 2023 - 5 Julie 2023

Die Beefmaster-genootskap is ‘n verskaffer van beesvleisprodukte van wêreldgehalte, wat kliënte in Suider-Afrika, die Midde-Ooste en die Verre Ooste bedien. Hul volgende jaarvergadering vind plaas op 5 Julie in Parys. Kontak 051 410 0935 vir meer inligting oor dié geleentheid.

Besonderhede

Begin:
4 Julie 2023
Einde:
5 Julie 2023
Kategorie:
Webwerf:
http://www.beefmastersa.co.za/

Plek

Parys