

Belangrikheid van spoorelemente – kritieke tye by ooie
09
Junie
2020
Vir ‘n ooi om haar volle genetiese potensiaal te kan bereik, moet daar aan sekere vereistes voldoen word. Een van die belangrikste elemente word dikwels oorgesien, naamlik spoormineraalaanvulling. Dit gebeur hoofsaaklik omdat spoormineraalaanvulling nie ‘n onmiddelike en direk visueel waarneembare uitwerking het nie. Tog speel dit “agter die skerms” ‘n onontbeerlike rol in optimale diereproduksie! Kom luister gerus na ‘n gesprek saam met Dr Hensie Lategan oor die belangrike rol van spoorelemente tydens kritieke tye van die ooi.
Kliek op die skakel op 9 Junie om 17h00: https://meet.google.com/shy-bzuo-mzz