
Beurtkrag: Wat gaan regtig aan?
25
Oktober
2021
-
26
Oktober
2021
Wat keer Eskom en munisipaliteite om hul mandaat uit te voer, vra baie Suid-Afrikaners. Die bespringsforum poog om antwoorde te bring, sowel as om moontlike oplossings en stappe voor te stel om die probleem op te los.