Previous
Next

Laai Geleenthedee

Bloemskou

27 April 2022 - 07 Mei 2022

Bloemskou is ‘n jaarlikse instelling in Bloemfontein. Die Bloemskou kombineer agt afdelings om ‘n suksesvolle jaarlikse skou te verseker. Dit sluit in: handel en nywerheid, kuns en tuisnywerheid, perde met kampioenskappe, beeste met kampioenskappe, kleinvee met kampioenskappe, troeteldiere-afdeling en suiwel. Besoek https://www.bloemskou.co.za/ vir meer inligting.

Deel die geleentheid

  • Hierdie geleentheid is al verby

Besonderhede

Begin:
27 April @ 08:00
Einde:
7 Mei @ 17:00
Kategorie: