

Bloodline Africa-veiling
10
Junie
2022
Bloodline Africa is ‘n gesogte veilingsgroep wat uit agt verskillende telers bestaan en in 2014 gestig is. Bloodline Africa bied sedert Junie 2015 hul jaarliks ’n veiling aan wat van die beste diere in die bedryf ten toon stel.
Datum: 10 Junie 2022
Tyd: 11:00
1669239
DD
dae
HH
ure
MM
min
SS
sek
Besonderhede
- Datum:
- 10 Junie
- Tyd:
-
11:00 - 18:00
- Kategorie:
- VEILINGS
- Website:
- https://wildswinkel.co.za/bloodline-africa-2022/
Organiseerder
- Wildswinkel
- Telefoon:
- 012 001 3112
- E-pos:
- info@veilingswinkel.co.za
- Website:
- https://wildswinkel.co.za/