Previous
Next

Laai Geleenthedee

BLWK Jack Human-week 2022

02 Augustus 2022 - 03 Augustus 2022

Konferensie oor bewaringslandbou aangebied deur BLWK en die Soil Health Support Centre
Tema: Bewaringslandbou – waardetoevoeging deur ervaring en navorsing
Plaaslike en internasionale boere en kenners deel waarnemings en ervarings, gee raad en wenke, en bespreek gevallestudies en navorsing.
Lesingsdag: Dinsdag 2 Augustus 2022, Nooitgedacht-landgoed, Stellenbosch
Praktiese dag: Woensdag 3 Augustus 2022, Tygerhoek-navorsingsplaas, Riviersonderend
Kaartjies op Quicket. [https://qkt.io/BLWK2022]
Navrae: events@landbou.com

Deel die geleentheid

  • Hierdie geleentheid is al verby

Besonderhede

Begin:
2 Augustus
Einde:
3 Augustus
Kategorie:
Webwerf:
https://qkt.io/BLWK2022