Laai Geleenthedee

« Alle Geleenthede

  • Hierdie geleentheid is al verby

Boer van die Toekoms

4 September

As deel van OVK se teruggee aan ons boere word die volgende Engen OVK Boer van die Toekoms op 4 September 2026 by die Bloemskou-terrein aangebied. Boere kan verwag om lekker bederf te word met koffie en beskuit en ’n heerlike middagete.
Topsprekers soos Tracy Davids van BFAP en dr. Johan Beukes beloof om ieder en elk met ’n boodskap van inspirasie te laat. Daarby kan boere uitsien na 30 uitstallers wat graag hul produkte met die besoekers sal bespreek.
Die hele dag word gratis aangebied danksy borge soos Engen, Pannar Saad, Tork Craft, Beck Trading, AGCO, Enza Zaden South Africa, Elanco en Agrinet.
Boere wat belangstel om die dag by te woon word versoek om Nadia by 051 923 4598 te skakel om te registreer.
OVK sien uit daarna om ons boere te bederf!

Besonderhede

  • Datum: 4 September
  • Kategorie:

Organiseerder

  • Nadia
  • Foon 051 923 4598

Plek