Previous
Next

Laai Geleenthedee

Bona Bona 5th Platinum Auction

26 Maart 2022

‘n Vriendelike gemeenskapsveiling waar almal familie is en almal welkom is. Veilingkopers, veral dié wat in die plaaslike Bona Bona-omgewing van Noordwes geleë is, asook wildtelers van die Noord-Kaap en Vrystaat sal op uitsonderlike, plaaslik-geteelde diere en genetika van Suid-Afrika se topname in wild kan bie.

As die eienaars van Bona Bona plaas die Ernst-familie beduidende klem daarop om etiese gesinswaardes in hul gediversifiseerde Bona Bona-groep uit te leef. Dit beteken jy kan verseker wees dat jy ‘n veiling ondersteun wat geskep is deur ‘n familie wat gelei word deur sterk en gevestigde wortels in kwaliteit teelpraktyke.

Deel die geleentheid

  • Hierdie geleentheid is al verby

Besonderhede

Datum:
26 Maart
Kategorie:
Webwerf:
https://wildswinkel.co.za/bona-bona-game-breeders-2022/

Plek

Bona Bona Game Complex
N12 between Klerksdorp & Wolmaransstad
Wolmaranstad,
+ Google Map
Telefoon:
0824178826
View Plek Website

Organiseerder

Wildswinkel
Telefoon:
012 001 3112
E-pos:
info@veilingswinkel.co.za
View Organiseerder Website