Previous slide
Next slide

Laai Geleenthedee

Cape Fire-velddag

17 Maart 2020

TopFruit en Elandsrivier Boerdery nooi boere, bemarkers en ander belanghebbendes om Elandsrivier se Cape Fire-peerboorde te kom besigtig voordat die oes gepluk word. RSVP teen 13 Maart.

Kontak Corné Grundlingh by 083 652 6337 of ‎corneg@topfruit.co.za vir meer inligting.

Deel die geleentheid

  • Hierdie geleentheid is al verby

Besonderhede

Datum:
17 Maart 2020
Tyd:
10:00 - 13:00
:
,

Plek

Elandsrivier Boerdery, Prince Alfred’s Hamlet