Laai Geleenthedee

« Alle Geleenthede

  • Hierdie geleentheid is al verby

Clocolan Plaaskultuurfees

7 Maart 2025 - 8 Maart 2025

Hoogtepunte sluit in: Dors met stoomenjin, ossewaritte, ploeg met osse, ‘n 1913-Rumely-trekker wat op terrein rond beweeg en talle antieke enjins wat loop.
Gaskuntenaars wat optree oor die twee dae is Juan Boucher, Chris Steyn en Hennie de Bruin en die kitaarkêrels.

Besonderhede

  • Begin: 7 Maart 2025
  • Einde: 8 Maart 2025
  • Kategorie:

Organiseerder

Plek