

Compion 43ste Produksieveiling
04
Augustus
2022
Die Compion 43ste Produksieveiling vind plaas op 04 Augustus om 11:00 by die Upington Skougronde, sowel as aanlyn met SwiftVEE.
Aanbod: 8 Boerbokramme | 20 Witdorper Ramme | 15 Witdorper Ooie | 30 Dorper Ramme | 25 Dorper Ooie | 3 Kalahari Red Ramme | Gas Verkoper Johan Stadler Van Rooy Stoet: 15 Ramme | 20 Ooie
Registreer gratis vir die aanlyn-veiling by: https://auctions.swiftvee.com/#!/auctionDetails/5465