

Conexpo Africa 2021
13
Oktober
2021
-
16
Oktober
2021
Conexpo Africa 2021, Johannesburg. Werktuie en voertuie, asook produksiemiddele vir die landbou-, bosbou-, mynbou- en boubedryf in Afrika suid van die Sahara. Vir meer inligting: e-pos: info@mm-sa.com, 011 476 8093.