
Covid-19: Hoe om ‘n krisis in Suid-Afrika in ‘n geleentheid te omskep
18
Junie
2020
Die Suid-Afrikaanse en Duitse sakekamer, tesame met die Singular-groep bied ‘n webinaar aan oor hoe die Covid-19-krisis in ons plaaslike konteks in ‘n geleentheid omskep kan word. Die webinaar sal aangebied word deur Lorenzo Tancati van die Singular-groep en die Winterberg-groep. Klik hier vir meer inligting oor die geleentheid en om uit te vind hoe om dit by te woon.