Previous slide
Next slide

Laai Geleenthedee

Digitalisering van landbou in SA

11 Junie 2020

Microsoft het Research ICT Africa aangestel om navorsing oor die digitalisering van landbou in Suid-Afrika te doen. Die navorsing werp lig op die geleenthede en uitdagings in die digitalisering van die sektor en beskryf hoe ‘n ontvanklike omgewing moet lyk, sowel as beleidsaanbevelings wat so ‘n omgewing ‘n realiteit kan maak. Woon dié sessie by vir ‘n bespreking van die navorsing, sowel as ‘n paneelbespreking oor hoe die pad vorentoe vir die digitalisering van die bedryf kan lyk.

Klik hier om die program te sien en om te registreer.

Deel die geleentheid

  • Hierdie geleentheid is al verby

Besonderhede

Datum:
11 Junie 2020
Tyd:
08:30 - 10:30
Kategorie: