

Dream World Beefmasters-veiling
22
Julie
2022
Die Dream World Beefmasters-veiling vind plaas op 22 Julie om 11:00 op die plaas Weltevreden by Ermelo, sowel as aanlyn met SwiftVEE.
Aanbod: 24 Stoet Beefmaster-bulle | 7 Kommersiële Beefmaster-bulle | 10 Beefmaster Stoet Oop Verse | 30 Beefmaster Oop Kommersiële Verse
Registreer gratis vir die aanlyn-veiling by: https://auctions.swiftvee.com/#!/auctionDetails/5423