Previous
Next

Laai Geleenthedee

Dries Visser Live Auction

05 Mei 2022 - 07 Mei 2022

Dries Visser het in 1973 ‘n plaas in die Thabazimbi-omgewing gekoop en dit dadelik vir wildboerdery laat omhein en met wild begin teel, terwyl hy steeds sy sakebelange in die Vaaldriehoek behou het. Hy het sy sakebelange in 1983 verkoop, plaas toe getrek en op sy passie vir natuurlewe begin konsentreer.

Vandag, meer as 40 jaar later, met al sy jare se ondervinding in wildboerdery, konsentreer hy nou op intensiewe teling met uitgesoekte skaars wildsoorte.

Datum: 07 Mei 2022
Tyd: 11:00

Deel die geleentheid

  • Hierdie geleentheid is al verby

Besonderhede

Begin:
5 Mei @ 08:00
Einde:
7 Mei @ 17:00
Kategorie:
Webwerf:
https://www.wildswinkelonline.co.za/Auctions/Auction.aspx?AuctionID=342

Plek

Wingate Park Country Club
539 Norval Str
Pretoria, 0153
+ Google Map
View Plek Website

Organiseerder

Wildswinkel
Telefoon:
012 001 3112
E-pos:
info@veilingswinkel.co.za
View Organiseerder Website