Laai Geleenthedee

« Alle Geleenthede

  • Hierdie geleentheid is al verby

Familieboerdery-meesterklas

14 Junie 2024

Landbouweekblad se Familieboerdery-meesterklas, aangebied deur Theo Vorster van Galileo Capital. Hierdie werksessie is geskoei op die topverkoperboek Suksesvolle Familieboerderye in Suid-Afrika, waar
die ooreenkomste tussen van Suid-Afrika se voorste familieboerderye geïdentifiseer en bespreek word.

Kaartjies beskikbaar op quicket.co.za (soek Landbouweekblad).

Besonderhede

  • Datum: 14 Junie 2024
  • Kategorie:

Organiseerder

Plek