

Fourie Scheepers Zinabos Bonsmara 33ste Produksieveiling
05
Augustus
2022
Die Fourie Scheepers Zinabos Bonsmara 33ste Produksieveiling vind plaas op 05 Augustus om 11:00 by die Plaas Hoogland in Fouriesburg, sowel as aanlyn met SwiftVEE.
Aanbod: 65 SP Bulle | 25 Golden Oldie SP Koeie | 10 SP Uitsoek Verse | 100 Kommersiële Koeie | 40 Kommersiële Verse
Registreer gratis vir die aanlyn-veiling by: https://auctions.swiftvee.com/#!/auctionDetails/5432