Laai Geleenthedee

« Alle Geleenthede

Gholfdag: Edenburg

14 November @ 10:00 - 19:30
R1 – R600

Vrystaat Jongooiklub se gholfdag word op 14 November 2026 op die Edenburgh-gholfbaan gehou. Die afslaantyd is 10:00 en die koste is R1 600 per vierbal. Dit sluit broodjies en koffie voor afslaantyd in asook aandete, waar Beltex-lammers op die spit gebraai word. Borge sluit BKB, Feedtek, FarmRanger en Design Biologix in.

Bel vir Pieter Brink by 073 208 8995 vir meer besonderhede.

Besonderhede

  • Datum: 14 November
  • Tyd:
    10:00 - 19:30
  • Koste: R1 – R600
  • Kategorie:

Organiseerder

Plek