Previous slide
Next slide

Laai Geleenthedee

GOSA-simposium

15 Maart 2023 - 16 Maart 2023

Die 2023 GOSA Simposium, aangebied by die Diaz Hotel in Mosselbaai, beloof om ‘n boeiende geleentheid te wees vir alle rolspelers in die graanwaardeketting, van primêre produksie, graanhantering en -berging, logistiek, bemarking tot finansiering en voedselverwerking. Besoek groups@diazbeach.co.za, vir meer inligting.

Deel die geleentheid

  • Hierdie geleentheid is al verby

Besonderhede

Begin:
15 Maart
Einde:
16 Maart
Kategorie: